Een Lig Vele Lampe

Een Lig Vele Lampe

In hierdie kleurvol geïllustreerde storieboek vir kinders van alle ouderdomme, neem die Hemelse Vader ‘n siel, wat op die punt staan om gebore te word, op ‘n wonderbaarlike, geestelike reis. Met liefde oorhandig die Vader aan die siel vyf kosbare geskenke om met die mense van die wêreld te deel, ten einde die goddelike begrip van eenheid te onthul, wat skuil agter die menigvuldige afdelings van die algehele skepping.

In this full-color illustrated storybook for children of all ages, the Lord takes a soul, about to be born, on a wondrous spiritual journey. The Lord lovingly gives the soul five precious gifts to share with the people of the world, that reveal the divine principle of oneness behind the myriad divisions of all creation.

Format Hardcover, 48 Pages
Edition 1st. 2010
ISBN 978-81-8466-042-5
Item Code AF-219-0
$10.00 USD including shipping
Approx. €9.26 EUR • £7.70 GBP
Copies:
Please review our ordering & shipping information prior to purchase.
Een Lig Vele Lampe by Victoria Parker Jones
Other Language Editions